Pikanini chefs is ‘n prettige wyse om kinders te leer om kos te maak. Saam leer ons hoe om ‘n resep te lees, ons leer van kombuis veiligheid, hoe om saam met ander kinders te werk ens. Hoe meer pret jy het, hoe meer gaan jy dit geniet.
Elke kind kry die geleentheid om sy eie meesterstuk te maak, hetsy ons bak of kook. Hulle kan dit huis toe neem en neem ook die resep saam huis toe. Ons leer ook so speel speel wiskunde terwyl ons die bestandele afmeet.
Nee, ek verskaf alles. Jy bring net jou kind vir die klas.
Your request has been submitted successfully.