Search

As jy ‘n plekkie soek met ‘n bietjie uitsig oor Orania – waar jy jou oggendkoffie en beskuit kan geniet terwyl jy oor die dorp uitkyk, dan is hierdie die plek! 
Bespreek vroegtydig.

OppiRantje Selfsorg Verblyf bied:
2 Kamers met 1 Dubbelbed en 2 Enkelbeddens
Badkamer met Stort
Lugversorging, DSTV en Wi-Fi
Oopplan Kombuis, Sitkamer en Eetkamer
Stoep met uitsig oor Orania en Afdak.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long