Ek is n prokureur wat spesialiseer in die bereddering van Bestorwe Boedels. Ek help die eksekuteur om te voldoen aan al die wetlike vereistes waaraan voldoen moet word wanneer n persoon te sterwe kom.
Ek stel testamente op (*gratis) en gee advies oor die werking van die erfreg en testamentere trusts vir minderjarige erfgename.
Verder is ek n Kostekonsultant wat spesialiseer in die opstel, taksasie en opponering van kosterekeninge in Landdroshowe sowel as Hooggeregshowe.
Your request has been submitted successfully.