
The South African Institute For Playpark Safe
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa
Ons hou ‘n boeremark elke eerste Saterdag van die maand. Ons doen alles om die enkeling te help om weer deel te word van ons gemeenskap in Rustenburg. Al die wins gaan na liefdadigheid soos Lighthouse kinderhuis op 1Mei. Die 5 Junie gaan vir SPCA. Ons vra mense met talent om goed te maak en te kom verkoop.
Geen stalletjie fooi, net ‘n donasie na die dag se verkope. Daar is baie mense wat nie kan bekostig om winkels te huur nie.
Your request has been submitted successfully.
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa