Ons verskaf voedsel vriendelike skoonmaak middels, asook alkohol vrye ontsmettingsmiddels wat getoets is teen Corona en n menigte ander patogene wat skadelik is in die myn, medies en opvoedings mark. Skole, ouetehuise, hospitale, myne en privaat mediese praktyke gebruik al lank die produk wat n NRCS, SAPHRA en Halaal sertifikasie het.
Your request has been submitted successfully.