Search

Leories Aanlyn Akademie bied ‘n NKV (CAPS) kurrikulum vir Afrikaanse Tuisonderrig families, volgens die vereistes van die beleidsdokumente van die Departement van Basiese Onderwys.

Ons afrikaans tuisonderrig kurrikulum maak die onderrig van u kinders maklik en vol pret met die volgende:
• Ons plaas weekliks ons lesse vir die leerders op die akademiese platform.
• Lesse is in die vorm van:
o Videos, gemaak deur ons span gekwalifiseerde onderwysers
o Powerpoints / PDF’s met al die oefeninge wat u kan uitdruk of aanlyn lees.
o E-boeke deur die Snapplify leser
o Aanlyn ondersteuning deur die onderwysers gedurende die week vir die verskillende vakke
• Assesserings word elke kwartaal gedoen, met die nodige memorandums vir die ouers
• Ons stuur selfs video tutorials vir die ouers vir hulp, indien nodig.
• Rapporte word aan die einde van elke kwartaal gestuur.
• Ons akademie se standard is hoog, maar dit is maklik om te volg vir die kinders.

Ons aanklyn kurrikulum is vir Laerskool tot en met Graad 7, maar ons verleen steeds hulp aan Hoërskool leerders met ‘n hoërskool kurrikulum .
Ons stel die nodige handboeklys saam deur middel van skakels vir die E-boeke wat bekostigbaar is vir elke gesin.
Ons stel ook die Leerprogram saam volgens die beleidsdokumente wat u vir die departement moet deurstuur saam met u aansoek vir Tuisonderrig.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday08:00 - 16:00
  • Tuesday08:00 - 16:00
  • Wednesday08:00 - 16:00
  • Thursday08:00 - 16:00
  • Friday08:00 - 14:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing