Lady Lilly is spesiaal vir die mamma lyf gemaak.
Plus Grotes vanaf L tot 5XL.
Ons maak die klere volgens jou mates en jy kies jou patroon en materiaal. Dis so maklik soos 1, 2, 3 en jy het klere wat jou pas en maag en boude mooi toemaak.
Ons maak die klere vir gemak en mooi want groter is mooier!
Your request has been submitted successfully.