Search

Kwikcorp vervaardig staal items van huishoudelike tot industriële gebruik.

Waterkrippe, baalvoer houers, dekoratiewe items vir troues en onthale, muur monteer potplant hake, en braaiers, om net n paar te noem.
As u dit kan droom kan ons dit bou.

Ons kan ook die volgende dienste verskaf:

-Sweis van Sagte staal(Mild steel), Vlekvrye staal and Aluminium.
-Rol en buig van vierkantige buis, ronde buis, reghoekige buis.
-Rol en buig van ronde en vierkantige staaf.
-Draai buig van vierkantige en plat staaf

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday08:00 - 17:00
  • Tuesday08:00 - 17:00
  • Wednesday08:00 - 17:00
  • Thursday08:00 - 17:00
  • Friday08:00 - 17:00
  • Saturday08:00 - 17:00
  • Sunday08:00 - 17:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.