
The South African Institute For Playpark Safe
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa
Ons cater vir troues, kantoor en privaat funksies, verjaarsdag partytjies en nog vele meer.
Ons help met die verkryging van fasiliteite om jou funksies te kan aanbied, doen jou dekorasies en etes as jy dit sou verlang.
Ons doen ook funksie uitrusting verhurings, kan jou fasiliteit vir jou kom dekoreer of net die ete voorsien.
Ons maak platters en tuisgebak vir begrafnisse, enige funksie formeel of privaat of net vir lekker eet.
Ons bak ook gemengde koekies en vrugte koek vir kersfees en net ook vir lekker eet, op bestelling.
Ons poog om die klient se behoeftes te bevredig op ‘n billike en bekostigbare manier sonder om die bank te breek.
Your request has been submitted successfully.
115 Fairway, Beachwood, Durban North, South Africa