Beroepsveiligheid Dienste en -Opleiding, Konstruksie Opleiding en Omgewings Dienste
HTE bied unieke kombinasies van beroepsveiligheid dienste- en opleiding, konstruksie opleiding en omgewings dienste aan. HTE is geregistreer as veiligheids konsultante. As ‘n geakkrediteerde opleidings verskaffer ontwikkel HTE sake-eienaars en hul personeel in Suid-Afrika en ander SAOG-lande. Ons lewensvaardighede departement bied ABET, vroeë kinderjare-ontwikkeling en verskeie ander vaardighede aan. Die Omgewings departement lewer omgewings dienste en afvalbestuur advies aan die konstruksie bedryf.
Ons dienste sluit COVID-19 “Terug Werk Toe” Planne en Risiko Beheer planne dienste.
In die afgelope 26 jaar, met ‘n gesamentlike ervaring van meer as 200 jaar, het baie kleinsake ondernemings suksesvol begin en hul ondernemings gegroei onder HTE se mentorskap.
HTE het leerders in staat gestel om loopbane in bestuur-, toesighoudende, veiligheidsbeamptes en ander poste te vind.
Of u Veiligheidsdienste, Omgewings dienste, Bou-opleiding, Opleiding in lewensvaardighede of Veiligheids gerigte Opleiding benodig, HTE sal die beste oplossing vir u behoeftes lewer.
Your request has been submitted successfully.