Search

??HARTE-DIEFIE KLEUTERS “waar ons speel-speel leer” ?? (reg oorkant GHS – 32 Marais Straat)

Leer deur spel is vir ons BAIE BELANGRIK by Harte-Diefies. Ons streef daarna om jou kind te help om te ontwikkel op fisiese, intelektuele, emosionele, sosiale en kognitiewe vlak!

Ons is n klein skooltjie met beperkte hoeveelheid kindertjies om te verseker dat jou kind die aandag kry wat hy benodig! ?

Bowenal word jou kindjie opgevoed met n groot liefde en passie!

? Covid-regulasies in plek wat streng toegepas word!

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday07:00 - 17:00
  • Tuesday07:00 - 17:00
  • Wednesday07:00 - 17:00
  • Thursday07:00 - 17:00
  • Friday07:00 - 17:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.