Search

Of jy verhuis en of jy net een of 2 items van A na B wil vervoer

kan jy my gerus skakel. Selfs as jy nuwe aankope gedoen het soos n nuwe stel potte vir die tuin of n wasmasjien en jy wil dit afgelewer hé by jou huis. Selfs besighede wat n aflewerings diens van hul produkte aan hulle kliënte wil aanbied kan my kontak. Ek bied tot “in transit’ versekering aan en jy kan verseker wees van n goeie diens teen bekostigbare pryse.

Ons lewer diens in hoofsaaklik die Pretoria Oos areas.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long