Petrus
1 Reviews
Beste span.
Willem julle is die beste. Tenspyte dat jul in Springs gelee is ry julle sonder moeite die 160km om jul besigheid steeds professioneel en moeite vry te doen. Dankie vir jul spoedigge optrede elke keer wanneer ek jul bel of WhatsApp.