Search
  • Kom ontspan in die ten volle toegeruste vakansiehuis op die oewer van die Olifantsrivier
  • Enkel verdieping steenhuis met 3 Slaapkamers, 2 koninging grootte beddens en 2 enkel beddens
  • 2 Badkamers (een on suit)
  • Volle DSTV pakket
  • Braai geriewe met ‘n groot onderdak dek
  • Pragtige uitsig oor karavaan park en Olifantsrivier
  • Afdakke vir 3 voertuie
  • Diere vriendelik – bring jou 4voet kind saam
  • Staproetes asook visvang geriewe
  • Olifantsriver lodge is 1.8km weg en het ‘n onderdak warm swembad en buite swembaddens, speelpark vir kleuters, snoeker en perdry
  • 2 Restaurante met ‘n oop kroeg, kiosk vir nood aankope
  • Bring jou eie vierwiel motorfiets en kom ontdek ons mooi vallei
  • Geskik vir oornag, naweke, lang naweke en lang termyn vakansie behuising
  • Slaap 6 en kan vir 2 kleuters plek maak

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing