Search

BOERVOLK STEREO is n PRIVAAT VOLKSEIE KULTURELE WEBTUISTE en AANLYN RADIO STASIE vir die Boervolk alleen. Ons is Blank, Afrikaans en trotse nasate van die Boervolk van die Republiek van Natalia (Suid Afrika). Ons beloof om ons Genepoel suiwer te hou, ons Vaste Beginsels, Geloof en Morele Waardes hoog te hou, die Nalatenskap van ons Duitse, Franse en Hollandse Voorouers hoog te hou, op ons Geloof, Gesag en Mag te vertrou, om Geen Vrede of Gemeenskap met satan te hou, om Eienaarskap van ons Kennis, Vaardighede, Tegnologie, Besighede, Werksgeleenthede, Finansies en Eiendom te behou, om Beskaafdheid, Respek en Dissipline onder ons eie Volk te bou, om die Ondersteuning en Welsyn van ons Eie Volk voor te behou. Ons is die Boervolk van die Republiek van Natalia (Suid Afrika). Ons misbruik geen alkohol of dwelms nie, ons lol nie met mekaar se vroue nie, ons verraai nie mekaar nie, ons lewer mekaar nie aan die owerhede of aan die vyand uit nie, ons vloek en skel nie soos matrose nie, ons ondersteun geen b.e.e. onderneming nie. Ons gee werk aan ons eie mense, ons sien na die welstand van ons eie mense om en ons ondersteun die besighede van ons eie mense. Dit is wie ons is en dit is wat ons doen.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday08:00 - 17:00
  • Tuesday08:00 - 17:00
  • Wednesday08:00 - 17:00
  • Thursday08:00 - 17:00
  • Friday08:00 - 17:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing