Ek is ‘n Makeup Artist en Skoonheids terapeut. Ek bied Makeup Workshops aan in persoon asook aanlyn. Ek doen Makeups vir troues asook alle spesiale geleenthede en het ook ‘n “Mobile Salon”. My facebook blad is nie net vir besigheid nie, maar ook vir inspirasie vir vroue
Your request has been submitted successfully.