loaderimg
Search
image

Category: Gauteng

image
25 November

Health & Beauty Produkte of dienste Verkope van suiwer gegradeerde essensiële olies vir ondersteuning in alledaagse lewe. Gaan gepaard met gratis klasse en kennis verbreed oor veilige gebruik en voordele. Resepte en Doen-Dit-Self beskikbaar, saam met gereelde getuienisse. kontak Sonette Smith082 300 1913 (Kontaknommer)082 821 8504 – (Alternatiewe Kontaknommer)oilsnblessings@gmail.com – Epos Oils & Blessings – […]

Read More
image
25 November

Woodwork Produkte of dienste Ons bou hout meubels, meestal koffie- en lamp tafels asook patio meubels. kontak Corrie Plotz071 111 3952 (Kontaknommer)074 453 3453 (Alternatiewe Kontaknommer)corrieplotz9@gmail.com – Epos Wonderboom Suid Pretoria Ma – Vry08:00 – 20:00Sat07:00 – 13:00

Read More
image
24 November

Thatching Produkte of dienste Grand Fiber Thatching – Sintetiese grasdakke, 100% waterdig en brandweerstandig. Suid-Afrikaanse Produk Ons lewer landswye diens kontak Chantelle Smith079 882 3869 (Kontaknommer)info@grandfiberthatch.co.za – Epos Johannesburg Ma – Vry08:00 – 19:00Sat 08:00 – 12:00

Read More
image
20 November

Telecommunication Produkte of dienste IT bekabeling vir telefone en rekenaars Elektriese heinings Toegangs beheer kontak Hennie Nel072 221 1380 (Kontaknommer)082 322 1917 (Alternatiewe Kontaknommer)thapoinstallations@gmail.com – Epos www.thapoinstallations.co.za – Weblad Lawson AvenueRoodepoort

Read More
image
20 November

Food and Handmade Products Produkte of dienste Tuisgemaakte produkte Gevriesde etes Gevriesde groente Ysies & drank ysies kontak Marelize van der Poll061 761 6848 (Kontaknommer)076 925 3848 (Alternatiewe Kontaknommer)marelizevanderpoll@yahoo.com – Epos Mary Anne’s Kitchen at Rhino Inn – Facebook Codonia avenueWaverleyPretoria Ma – Vry 08:00 – 17:00Sat08:00 – 13:00SonNet gekookte etes

Read More
image
20 November

Admin Service Produkte of dienste Ons doen Polisie klarings kontak Isabel Moolman082 826 3446 (Kontaknommer)082 295 2078 – (Alternatiewe Kontaknommer)moolmanspeedyss@gmail.com – Epos Moolman’s Speedy Sourcing Service – Facebook 23 ste laan Rietfontein Pretoria Ma – Vry08:00 – 17:00

Read More
image
19 November

Produkte of dienste Spesiale vermenging van water, essensiële olies en kruie gememg as ‘n gel vir vinnige absorpsie en genesing. Die produk is sag op die vel, nie klewerig, veroorsaak geen residu wat later vlokkies maak nie, nie olierig, ph gebalanseerd, absorbeer vinnig en begin amper dadelik verligting bied. Ons het verskillende gels vir verskillende […]

Read More
image
19 November

Houtprodukte Produkte of dienste Handgemaakte hout items. Herstel van riempie stoele en riempies banke Algemene nutsman kontak Bertus de Wit081 044 1315 (Kontaknommer)073 686 5111 (Alternatiewe Kontaknommer)rm1stop@mail.com – Epos RM1stop – Facebook Basden laanDie HoewesCenturion Ma – Vry08:00 – 17:00

Read More
image
18 November

Embroidery Service Produkte of dienste Borduur van baba spoeg/slaapdoeke, waslappe, handdoeke, kombuis vadoeke en Maatskappy logos kontak Agnesia Swart071 685 4361 (Kontaknommer)avswart@gmail.com – Email Carpe-Diem Borduur – Facebook Vanderbijlpark

Read More
image
18 November

Products or Services Epic Diesel is one of the prominent Mobile Refueling Service Providers in Gauteng providing 50PPM Diesel. We will deliver fuel to wherever our customers need us for areas based around Gauteng, no need to stop your production due to fuel shortages. We keep big customers such as trucking and earth moving companies, […]

Read More