loaderimg
Search
image

Category: Centurion

image
16 December

3D Printing Service Products or Services 3d Printing of ornaments, functional parts, household products, and toys. Contact Charne Van Zyl064 495 1847 (Contact Number)074 531 2229 (Alternative Contact Number)amazing3dcreations01@gmail.com – Email Amazing 3D Creations – Facebook amazing3dcreations – Instagram Theuns van Niekerk strWierda ParkCenturion Mon – Fri07:00 – 18:00 Sat08:00 – 15:00

Read More
image
13 December

Healthy Living Products or Services Essential oils, oil blends healing herbs Essential oils Inhaled or diluted and applied to the skin. They stimulate your sense of smell and have medicinal effects when absorbed. Oil blends Invigorate your senses and transform your day with essential oil blends carefully crafted for specific conditions. Healing herbs We have […]

Read More
image
04 December

Virtual PA & Social Media Marketing Produkte of dienste Ek bied administratiewe ondersteuning vir besighede en individue wat nie die tyd het om dit self te doen nie. kontak Madelein Pienaar084 862 0928 (Kontaknommer)info@freelancebymadelein.co.za – Epos Freelance by Madelein – Facebook freelancebymadelein.co.za – Webblad Lyttelton Centurion Ma – Son07:00 – 17:00

Read More
image
04 December

Photography Service Produkte of dienste Fotografiese dienste vir individue en besighede kontak Madelein Pienaar084 862 0928 (Kontaknommer)mppicxs@gmail.com – Epos MP PicXs – Facebook mppicxs.co.za – Website LytteltonCenturion Ma – Vry07:00 – 17:00

Read More
image
25 November

Health & Beauty Produkte of dienste Verkope van suiwer gegradeerde essensiële olies vir ondersteuning in alledaagse lewe. Gaan gepaard met gratis klasse en kennis verbreed oor veilige gebruik en voordele. Resepte en Doen-Dit-Self beskikbaar, saam met gereelde getuienisse. kontak Sonette Smith082 300 1913 (Kontaknommer)082 821 8504 – (Alternatiewe Kontaknommer)oilsnblessings@gmail.com – Epos Oils & Blessings – […]

Read More
image
19 November

Produkte of dienste Spesiale vermenging van water, essensiële olies en kruie gememg as ‘n gel vir vinnige absorpsie en genesing. Die produk is sag op die vel, nie klewerig, veroorsaak geen residu wat later vlokkies maak nie, nie olierig, ph gebalanseerd, absorbeer vinnig en begin amper dadelik verligting bied. Ons het verskillende gels vir verskillende […]

Read More
image
19 November

Houtprodukte Produkte of dienste Handgemaakte hout items. Herstel van riempie stoele en riempies banke Algemene nutsman kontak Bertus de Wit081 044 1315 (Kontaknommer)073 686 5111 (Alternatiewe Kontaknommer)rm1stop@mail.com – Epos RM1stop – Facebook Basden laanDie HoewesCenturion Ma – Vry08:00 – 17:00

Read More
image
16 November

Buitelug Toere en Boskampe Produkte of dienste Ons bied kampe aan en geniet die natuur INTUTHWANE” die zulu naam vir mier.  Ons stap en kyk na en ondersoek selfs die kleinste vorms van lewe alhoewel ons in ‘n Groot 5 area is. By die mier kan ons wyshede bekom deur hulle te bestudeer.  Intuthwane Adventures […]

Read More
image
12 November

Produkte of dienste Ek bemark gholf hemde (bekende handelsname) teen slegs R130 elk. Die hemde het nie die streng kwaliteitsbeheer kontrolepunte geslaag het nie, vir geringe redes soos; kleur nie volgens spesifikasie, foutiewe kleur garing, ‘n paar rafels. Dit dit is skaars opmerkbaar (dis nie geskeur of het gate in nie). Dit is in beskikbaar […]

Read More
image
10 November

Real Estate Produkte of dienste Sedert 2015 verskaf ek professionele diens aan kliënte wat eiendomsverwante dienste verlang. Indien u, u eiendom wil verkoop, opsoek is na u volgende eiendom of net wil weet wat huidiglik in die eiendomsmark aangaan, skakel gerus!Ek kan u ook help met ‘n voorafkwalifikasie – dan sal u weet waarvoor u […]

Read More