Ek is n enkel ouer, wat vir ses jaar werkloos was, niemand wou my n kaans gun nie, toe kom covid en ek raak betrokke by die hele PPE besigheid. Ek besef toe daar is n mark om vir ander mense goed te soek en doen. Ek was betrokke by skoonheids produkte en het geld gespaar vir my bedigheid, en toe deure oop gemaak 16 Oktober 2020. Baie trotse oomblik vir my.