Ek lewer 'n diens aan individue sowel as maatskappye om voertuie se lisensies te hernu, de-registrasie van voertuie wat gesteel is of afgeskryf deur 'n versekering, registrasie en lisensieëring van nuwe voertuie ens. Hiermee streef ek daarna om die klient tyd te spaar deur namens die klient na die lisensie kantoor te gaan. Ek doen ook aanlyn besprekings om bestuurs lisensies te hernu