Produkte of dienste
- Ek maak en verpak die 28 dae dieet etes vir jou gerief, my kos is heerlik vars en smaakvol voorberei, niks hoef gevries te word nie. Ek verskaf alles behalwe die melk vir jou pap en die bietjie Marmite wat jy gebruik. Ek begin elke Maandag met ‘n nuwe groepie!
kontak
Amanda Luyt
079 431 8187 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
amandaluyt@yahoo.com – Epos
Amanda Luyt – Facebook
72 Olivier Straat
Miederpark
Potchefstroom
Ma – Vry
08:00 – 17:00