Food Services
produkte of dienste
‘n Eg Boesmanlandse delicatessen wat jou gunsteling happie gaan word: SKUINSKOEK word geëet vir ontbyt saam met koffie, vir 11 uur koffie, vir ‘n peuselhappie, kos in die knapsak vir die jagveld, vir tussenin, vir groot geleenthede en heeltyd vir die lekker!
Dit is diepgebraai en ‘n kruising tussen ‘n mosbolletjie/oliebol/ vetkoek en liefde met ‘n soet speseryagtige unieke smaak.
Dit is Karookind poeding wat jou 7de sintuig aktiveer. Dit is aanhou eet sake en kikker enige bleek oomblik op want die pad na Saterdag loop deur ‘n skuinskoek!!
kontak
Marietjie Jansen van Vuuren
084 513 9426 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
mm.jvvuuren@gmail.com – Epos
Vaalpens Karoospens – Facebook
Queenswood
Pretoria
Ma – Sat
08:00 – 19:00
2 Comments
Kontak die adverteerder direk op hul whatsapp nommer wat in die advertensie is
Ek stel belang om n bestelling te plaas