Labels vir die merk van skool skryfbehoeftes, klere, kosblikke, koeldrankbottels, spesery bottels, kruideniershouers soos meel, suiker, koffie, ens. Labels vir merk van klere vir ouetehuise. Labels vir dames wat klere maak met groottes en besigheid se naam op