Search

Ons verskaf die mees romantiese platteland styl chalets en houthuise op die Vaal Rivier.

Elke eenheid het sy eie tema en ons help graag om die wegbreek so spesiaal moontlik te maak.

Al ons eenhede is toegerus met privaat badkamers, kombuis, OV HDTV, Lugversorging, vars linne en handoeke en elk het sy eie boma/Braai area.

Die Gastehuis het 3 privaat eilande om te besigtig en ons is die ideale visvang wegbreek.

Al ons eenhede slaap twee gaste, perfek om van die besige stadsgejaag te ontsnap.

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

Show all timings
  • Monday08:00 - 17:00
  • Tuesday08:00 - 17:00
  • Wednesday08:00 - 17:00
  • Thursday08:00 - 17:00
  • Friday08:00 - 17:00
  • Saturday09:30 - 13:00
  • Sunday09:30 - 13:00

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.