Search

7 Comments

CJ Badenhorst
July 7, 2020 at 10:45

Wil maar net sê dit lyk baie goed!

René
July 7, 2020 at 10:46

Jou seep is wonderlik!!!!. Ek het dit in my waspoeier ingemeng, dit werk baie goed vir kolle op ons klere. En dan ook iets wat ek sal sê ek voor dankbaar is dat ek dit probeer het my vel lyk soveel beter vandat ek my gesig met die gewone boerseep was. Beveel die produkte beslis aan dit werk baie goed.

Anita Groenenstein
July 7, 2020 at 10:53

Ek is baie beïndruk met Trekpad se Boerseep!

Behalwe dat dit die werk behoorlik doen, is die verpakking ook só mooi, dat dit vir ‘n pragtige geskenk deug.

Ek beveel dit met die grootste oortuiging aan…

Rasita Lötter
July 7, 2020 at 11:56

Baie dankie vir my pakkie met boerseep Chantelle. Dit is ‘n wenner in ons huis, aangesien dit so effektief is vir allerlei skoonmaak doeleindes. Ek kan nie sonder jou boerseep my dag se skoonmaak take verrig nie. Ek sal enige persoon verwys na jou om hul lewens ook te vergemaklik deur om by jou boerseep te koop aangesien dit werk vir als wat jy vlek vry wil kry en is sag op die vel. Oom Pieter gebruik dit selfs vir sy baard en het dus nie baardolie nodig nie? Die seep is elke sent werd. Dankie vir jou harde werk om die boerseep vanaf die plaas tot in ons huise in die stad te kry?

Maudie Jeffrey
July 7, 2020 at 13:38

My Ma het vir my ń blok van jou boerseep gegee, en dit werk ongelooflike wonders. Wit klere wat ek nie weer gedink het sal skoonkom nie is nou vlekkeloos-wit! Ek is waarlik baie beïndruk.

Joanie louw
July 7, 2020 at 14:29

Baie dankie vir my boerseep Chantelle. My lakens en kussingslope weer spierwit! Gebruik ook in kombuis vir my vadoeke en vlekke weg en mooi skoon. En sakdoeke van die oom spierwit!
Dankie Boervrou ?

Chanel Gerber
July 7, 2020 at 15:43

Ek beveel Trekpad boerseep vir enige een aan!!! Vir my is dit ‘n “wondermiddel”!!! En is ek oneindig dankbaar daarvoor!
Aangesien my baba gediagnoseer is met ekseem en ‘n hele paar vel allergië en dit al is waarmee ek hom kan bad en gebruik vir die was van sy kleretjies. Vandat ek dit begin gebruik het is daar geen teken van enige kwaal nie!!! Die seep is van uitsonderlike gehalte en met liefde gemaak,so ook verpak! Alle seën bid ek die hande toe wat die produk maak!

Leave a Comment