Homebased Baking
Produkte of diense
Kraakvars, tuisgebakte koekies
Kontak my gerus op whatsapp om jou bestelling te plaas. Ek bak slegs op bestelling ten einde net die beste gehalte produk te verseker
kontak
Ilene Van Der Westhuizen
072 879 2954 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
ilenevanderwesthuizen@gmail.com – Epos
Vaalpark
Sasolburg
Ma – Son
09:00 – 17:00
5 Comments
Awesome! Die koekies lyk heerlik….water my mond nou!
Pryslys asb.
Gemeng R100 pkg
Gemmer R90 pkg
Soentjies R90 pkg
Red velvet R129 pkg
Kontak my gerus
0728792954
Vir verdere inligting en pryse
Dankie
Hi Dankie my ou Sus Vir Al jou harde werk en Vir die lekerste koekies wat gebak is met soveel Liefde en Geduld. love u too the moon and back
Van jou dis Bo💞
N Goeie dieet is,..om n vars tuisgebakte koekie in albei hande te hè…
Kontak my gerus..
072 879 2954