Categories
Britstown Northern Cape

Kambro Akkommodasie en Padstal

Akkommodasie & Padstal

Produkte of dienste

Padstal met unieke tuisgemaakte geskenke, gebak, biltong en droƫ wors, gemmerbier, gebottel, pasteie, skaapstertjies, ens.

Restaurant is gelisensieerd en bied heerlike ontbyt en ligte middagetes aan. Ons is landwyd bekend vir ons pasteie, veral springbok- en skaappasteie.

Piekniekplekkies buite met speelarea vir kinders.

Heerlike plaasakkommodasie langs N12 bied skoon, netjiese en goed toegeruste selfsorg chalets met lugversorging en eie privaat braai.  Helder sterre en stil, rustige atmosfeer.  Gratis Wifi.

Karavaanstaanplekke met gras en kragpunte. Skoon ablusie met warm water en privaat braai.

Groot plaasdam in Desembervakansie beskikbaar vir heerlik afkoel

kontak

Wilma Strauss
083 305 6668 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
083 800 0014 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
info@kambron12.co.za – Epos

Kambro Accommodation and FarmstallFacebook

kambroaccom.co.za – Webblad

21 km noord van Britstown op N12
Noord Kaap

Akkommodasie:
Ma – Sat
07:00 – 20:00
Son / Publieke Vakansiedae 
07:30 – 20:00


Padstal:
Ma – Sat
07:00 – 17:00
Son / Publieke Vakansiedae
07:30 – 17:00
Slegs op Kersdag gesluit