Self Catering Holiday Accommodation
Produkte of dienste
- Seefront Selfsorg akkommodasie
- Woodgrange, Hibberdene, Suidkus KZN
- 180 grade see uitsig
- Rustige, stil area – strand 150m weg (nie besig oor vakansie dae nie)
- 2, 4 en 6 slaap eenhede beskikbaar
- Daar is 4 eenhede waarvan 3 uitverhuur word
- Elke eenheid het baie privaatheid
- Eie ingang, stoep en balkon met braai
kontak
Adeline Visser
083 320 0326 (Phone and WhatsApp)
083 656 9599 (Alternatiewe Kontaknommer)
info@somewherebeachy.co.za – Epos
Somewhere Beachy – Facebook
www.somewherebeachy.co.za – Webblad
Simpson Straat 737/1
Woodgrange
Hibberdene
Mon – Sun
08:00 – 19:00