author Image

Siembamba :Terapie

1 Comment

Hanri Barnard
January 6, 2021 at 19:24

Marietjie is baie professioneel en uitstekend.
Het self opgelet dat my seun hulp nodig het met skoolwerk en angs. Rustige uitwerking op kinders. Na die “kursus” voltooid is is daar beslis ‘n bewysde vordering. Ouers word ten alle tye op hoogte gehou en betrek by die proses wat help met die ontwikkeling en groei.

Leave a Reply