Search
author Image

R & J’s SandArt & Kids Goodies Galore

7 Comments

Mark
November 24, 2020 at 09:45

Baie mooi, welgedaan ( ˘ ³˘)♥

    Liezel
    November 29, 2020 at 12:18

    Bly om dit te hoor, baie dankie?

Elizabeth
November 24, 2020 at 20:11

Hoe lank vat ‘n bestelling?

Dankie

    Liezel
    November 29, 2020 at 12:15

    Die vat oor die algemeen so 4-7 werksdae.

Liezel
November 24, 2020 at 20:15

Baie dankie. Wonderlik om van jou te hoor?

Ronel
December 9, 2020 at 17:40

Ek het 5 klein dogters en hulle Love hulle Sandart!! Dit is n wenner vir alle ouderdomme. En d glitter sand is n wenner, veral vd Mermaids. Liezel Dankie vir jou Awesome diens, niks is ooit moeite nie.

    Liezel
    December 13, 2020 at 11:18

    Baie dankie Ronel. Wonderlik om te hoor hoe jou kleinkinders die sand art geniet. Baie dankie vir al jou ondersteuning. Dis altyd ‘n plesier om van jou te hoor. Geniet elke oomblik met daai kleintjies van julle. Groete Liezel

Leave a Comment