Seep – Moe’se lekke seep

R80.00

Seep – Moe’se Lekke Seep

SKU: Moerse07 Category: Tags: , , , , , , ,

Description

Humor Reeks
“Moe’se lekke seep. Sag genoeg vir al jou voutjies. Kom nou meisies wees nie bang, dis selfs vir die deeltjies wat al bietjie hang.”
Vanilla gegeurde gliserien seep in ‘n aantreklike, natuurlike katoen verpakking.
90mm x 65mm

You may also like…

%d bloggers like this: