Badsout – Sondes

R75.00

Badsout – Sondes

SKU: Sondes004 Category: Tags: , , , , ,

Description

Humor Reeks
“Badsout om jou sondes weg te week. Elke dag is ‘n nuwe stryd van wat mag jy eet…’n geworry die hele tyd. Brood maak vet en kaaskoek nog meer…van al die gedink is my kop skoon seer. LĂȘ maar vanaand in jou badsout en week en dink watter rokkie sal die sondes wegsteek.”
Vanilla gegeurde badsout in ‘n aantreklike, natuurlike katoen verpakking.
15cm x 9.5cm

You may also like…