Badsout – Seer lyfie

R75.00

Badsout – Seer lyfie

Description

Humor Reeks
“Na ‘n dag by die werk voel jy alles behalwe sterk. Jou hele lyf pyn…en al waarna jy smag is ‘n lekker glas wyn. Lemongrass badsout is dan net die ding vir jou. Dit maak vinnig ‘n einde aan die pyn en die flou.”
Lemongrass badsout in ‘n aantreklike, natuurlike katoen verpakking.
15cm x 9.5cm

You may also like…