Badsout – Beste maaikie

R75.00

Badsout – Beste maaikie

SKU: Maaikie001 Category: Tags: , , , , ,

Description

Humor Reeks
“Vir my beste maaikie. Ons twee is pelle deur dik en dun. Jy lees my soos ‘n storieboek, saam eet ons skelpies koek. Jy lag nooit vir my, al sien jy my kaal. Jy verstaan my hart se geheime taal.”
Roos badsout in ‘n aantreklike, natuurlike katoen verpakking.
15cm x 9.5cm

You may also like…