Real Estate
Produkte of dienste
- Verkoop van eiendomme, aanlyn, dus enige plek in die land.
- Geen ontydige besigtiging van eiendomme nie.
- Die Verkoper betaal geen kommissie, die Koper betaal dit.
- Eiendom word Voetstoots verkoop, maar defekte moet verklaar word.
- Die Verkoper betaal slegs n klein bemarkingsfooi, wat behels die koste vir n professionele fotograaf, advertensie aan n databasis van meer as 5, 000 gekwalifiseerde kopers, bemarking op verskeie Eiendom webtuistes in S.A. Veilings vind tans 2 keer per maand plaas.
kontak
Delene Kitching
076 401 2868 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
delene@primeauctions.co.za – Epos
Prime Auctions – Facebook Page
www.primeonline.co.za – Webblad
Kaapstad
Wes Kaap
Ma – Sat
08:00 – 07:00