Search
author Image

PiKaNt Geskenke & SlenterSjiek

18 Comments

Marli
October 29, 2020 at 08:30

Ek is mal oor my goedjies wat ek bestel het. Het vir my 2 seuntjies die oulikste dummy clips gekry en hul is mal daaroor.

Het n baie lekker knippi wat lekker werk en vas sit. Is mal oor dit omdat mens di knippi kan los maak en net di lint gedeelte kan was

Annari Bonyhuys
October 29, 2020 at 08:40

Awesome gifts, friendly reliable service. Something for everyone and new interesting stock coming in regularly. Love this shop to bits

Jay-Dee
October 29, 2020 at 09:57

Baie goeie diens ontvang en n baie gasvrye ervaring beleef.
Daars n verskeidenheid om vanaf te kies met bekostigbare pryse.

Carol Booysen
October 29, 2020 at 10:08

Baie goeie en flinke diens

Jolene Malan
October 29, 2020 at 11:27

Oulike plek, goeie produkte

Magdel
October 29, 2020 at 12:59

Antoneth, baie dankie vir jou puik diens…altyd met n smile en gretig om te help. Jou produkte is fantasties en ek is elke keer meer as tevrede. Ek love natuurlik my mooi handsak ❤en dan ook baie damkie dat jy moeite doen om ons pakkies in Kathu te kry dit maak als soveel makliker. Kan nie wag om jou winkel self te besoek nie…alle sterkte voorentoe en ek weet jul sal n groot sukses maak. #veryhappyclient❤❤

Mari fourie
October 29, 2020 at 15:38

Pikant geskenkwinkel is als wat sy naam se. Pikante geskenke vir elkeen se smaak. Die sjarmante eienares verwelkom jou altyd so gasvry en kan nie genoeg vir jou doen om te sorg dat jy n heerlike inkopie ervaring beleef nie. Die winkeltjie is n moet vir elke reisiger. ?

    October 31, 2020 at 14:58

    Baie dankie vir die mooi woorde Marí, dis kosbaar.

    PiKaNt streef daarna om elke kliënt tevrede te stel deur ‘n verskeidenheid unieke produkte.

    Dankie vir jou ondersteuning?

Lara Klopper
October 29, 2020 at 16:18

Baie dankie vir die vinnige diens en kwaliteit produkte. Lekker bederf vir myself en ook wonderlike geskenke.

Johan
November 1, 2020 at 08:53

Shoe wat kan ek sê, ‘n puik plekkie met soveel unieke geskenke, iets vir almal. Self ‘n na ure diens beskikbaar vir ons besige mense wat op die nippertjie onthou. Antoneth “conect” met mense en lewer puik diens. Sy gaan uit haar pad om kliënte gelukkig te hou. Beslis die beste geskenk winkel in ons kontrei !!

Leave a Comment