Self Catering Accommodation
Produkte of dienste
- Perlman House verskaf verblyf in toegeruste selfsorg kothuise in die Karoo dorpie Sutherland.
- Die area is bekend vir koue winters met temperature tot -15°, sneeu, SALT, sterrekyk, unieke plantegroei en heerlike Karoolamsvleis.
kontak
Lien & Fourie Barnard
023 571 2745 (Kontaknommer)
perlman@roggeveld.co.za – Epos
Perlman House – Facebook
www.perlmanhouse.co.za – Webblad
Piet Retief straat
Sutherland
Noord Kaap
Inboektyd: vanaf 14:00 tot 18:00
Vertrektyd: nie later as 10:00