Search
author Image

Meat and Eat Deli and Coffee Shop

5 Comments

Marina Van Tonder
September 8, 2020 at 11:18

Awesome mense, Awesome kos!!!

JP
September 8, 2020 at 11:20

Het Meat and Eat al besoek. Vriendelike staf, goeie kos, bekostigbare opsies vir wegneem van die lekkerste vleis vir die braai en koue vleise. Probeer gerus hulle verskeidenheid boerewors (Salami wors is my gunsteling), jy sal nie spyt wees nie!

Elize
September 8, 2020 at 11:30

Die kos is heerlik en julle gasvryheid is so warm. Dit laat mense tuis voel

Jakes
September 8, 2020 at 12:01

Lekker plek, lekker kos, lekker mense

Jaco Potgieter
September 8, 2020 at 15:38

Wat ‘n amazing ondervinding en plek, uitstekende kos teen weggee pryse!! Betrokke eienaars, amazing geskiedenis om te ontdek terwyl jy smul in jou bord kos… Wat jou gaan aangenaam gaan verras (smaak en porsie grootte)
En dan nog ‘n wildrit wat verniet bygegooi word as jy deur Askari ry…

Leave a Comment