Arts & Crafts
Produkte of dienste
- DIY Arts & Crafts en Hand-gemaakte mosaik items
- Doen Dit Jouself verf, plak en hope kreatiewe pret vir kinders (en grootmense).
- Ons verskaf ‘n rou houtproduk met al die nodige items (verf, gom, kwaste, mosaik teels, klippies) om iets spesiaal te maak.
- Loer asseblief ook na ons Hand Gemaakte produkte, reg vir verkope
- Vra gerus vir die nuutste produkte lys.
kontak
Marietjie Keller-Griffiths
082 877 6988 (Kontaknommer)
marietjiekg@gmail.com – Epos
Little Fingers – Facebook
Eerste Laan
Hyde park
Sandton
Ma – Vry
08:00 – 17:00