Search

Boere restaurant met binne en buite area. Groot verskeidenheid van kosse, baie life shows en ons doen ook funksie besprekings.

Ons het n deli met onder andere:

Vars melk
Kouevleise
Hoender
Russians
Gevriesde groentes
Allerande bak goedjies bv. die doppies en horinkies ens vir die baksters in ons area

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long