Search

Ons is al 25 jaar in die elektriese bedryf en doen enige elektriese installerings van nuut tot bestaande instandhoudingswerk. Ons doen ook die installering van sonkrag stelstels en UPS rugsteunkrag (Backup power).

 

R&M Business Profile 1  – Laai Af

1 Review for R&M Elektries

Mike

1 Reviews

Mr

View All

4.3333333333333/ 5

R&M Elektries het vir ons oor die jare Baie projekte hanteer en altyd kwaliteit diens gelewer en hulle werk is van hoogstaande gehalte. Ons mis hulle hier bo in Pretoria maar glo dat hulle van krag tot krag sal gaan daar in die suide en dat Abba Vader hulle vir ‘n rede soontoe laat verhuis het. Sterkte Ryan en Michelle…. ons weet dat julle ‘n sukses daarvan sal maak. MIROSI groete hier vanuit Pretoria…. Mike en kie…. ?

Was this review ...?

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long