Search

Terapeutiese Arts and Crafts werkswinkel. Dis nie n skilder of kuns klasse nie. Dis n aanbieding wat jou help om uiting te kan gee aan opgekropte emosies. Dis n ontlonting werkswinkel. Deur jou eie kreatiwiteit werk jy deur alle stress vlakke wat jou so onder kry. Jy kry weer perspektief en helderheid oor jouself en jou omstandighede. Help om te kan “cope” in hierdie deur mekaar wereld waarin ons ons tans bevind.
Ons gaan teken, verf, leer, skep, speel, praat en fun he. Van die onderwerpe wat aan geraak word is: depressie, kwade gevoelens, angstigheid, verlies, lae selfbeeld en vele meer..

Rate us and Write a Review

Dienslewering

Kommunikasie

Pryse

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this information?.

Your request has been submitted successfully.

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing