Search
author Image

Hair & Nails by Amanda

3 Comments

Dawie Grebe
July 5, 2020 at 09:39

Dankie Amanda, dat jy altyd professioneel en vriendelik optree!
Jy lewer altyd goeie diens!
Voel soos n nuwe mens na ons by jou was!

Sabine
July 5, 2020 at 19:36

Er mah gash hierdie vrou MAG MAAR hare sny. Elke keer as ek by haar was voel ek soos ‘n million bucks. Sy weet beslis wat sy doen. Alle voorsorg is getref vir COVID 19, Baie professionele diens, en sy lyk altyd stunning! Dankie!

Jarina
July 6, 2020 at 05:22

Hi Amanda.
Dankie vir die vriendelike diens en ‘n salon wat mens tuis laat voel.
My hare en naels is Awesome…

Leave a Comment