Holiday Accommodation
Produkte of dienste
- Vakansiehuis
- Gerieflike Afrika styl 3 slaapkamer huis waar wilde diere jou bure is.
- Op die Suidelike grens van die Kruger Nasionale Park
- Grondvloer – 2 Slaapkamers elk met dubbelbeddens
- Sitkamer en Eetkamer
- Ten volle toegeruste kombuis met koffiemaker en mikrogolf
- Een badkamer binneshuis en
- Buite badkamer met stort
- Boonste vloer – Hoofslaapkamer met privaat ontspanningsarea
- Die huis het ook ‘n oop onthaal area buite en ook ‘n braai area
kontak
Debbie Rautenbach
064 21 121 6261(Kontaknommer)
chipndebs@gmail.com – Epos
Chip n Debs Kruger Vacations – Facebook
www.chipndebs.com – Webblad
3024 Zebra Straat
Marloth Park
Mpumulanga