Search
author Image

Chanru Trading & Consulting

16 Comments

Karen Swart
July 19, 2020 at 11:26

Die beste diens en produkte suid van die ewenaar. Dankie Anell.

Odehlia Engelbrecht
July 19, 2020 at 11:27

Goeie produkte beste diens en vriendelik. Altyd iets nuuts.

Maria Over
July 19, 2020 at 11:32

Ek koop al n paar jaar van Chanru. Kwaliteit uitstekend en pryse billik

    Angie
    July 19, 2020 at 16:00

    Have not bought much from here, but I can at least get my original cokes.

Bianca Cloete
July 19, 2020 at 11:52

Great service and value for money products

Charlotte Fourie
July 19, 2020 at 11:57

Beste diens met n wye verskeidenheid produkte .

Esme
July 19, 2020 at 12:14

Beste in die weste. kwaliteit uitstaande goeie verskeidenheid produkte en natuurlik die beste en vriendelikste diens ooit. Dankie Anel

Letitia Smit
July 19, 2020 at 12:20

Beste vleis! Vars, kwaliteit, uitgesoekte en heerlike produkte! Beste hoender produkte op die mark. Vriendelikke en hulpvaardige diens.

July 19, 2020 at 12:35

I met Anell about two years ago and I am so blessed that I did.

I purchase her products for both my office and home and they are great value for money.

I have purchased items from meat…cleaning products and even water with bright jelly balls in!

This is definitely a B2C relationship where you are more than a number through a door.

Lorette du Plessis
July 19, 2020 at 14:00

Beste diens en kwaliteit is uitstekend.

Lorette du Plessis
July 19, 2020 at 14:02

Beste diens en kwaliteit is uitstekend.Kliênte word deurgaans op hoogte gehou van spesiale aanbiedinge.

Mouthful Csfe
July 19, 2020 at 14:55

Dankie Anell vir jou flink en vriendelike diens.

Lynnette
July 19, 2020 at 17:51

Dankie vir die wonderlike diens en vriendelikheid x

Melanie Capazorio
July 20, 2020 at 05:16

Beslis die beste en vriendelikste diens. Goeie kwaliteit en verskeidenheid produkte. Word beslis aanbeveel

André Hanekom
July 20, 2020 at 05:50

Best quality and service on the market and the prices are very competitive. I have been buying from Chanru for over 3 years and have never been disappointed.

Frieda Lizamore
July 20, 2020 at 06:41

Anell is altyd vriendelik. Ons koop al lank by haar. Haar produkte is goed geprys. Sy is op-die-bol & jou bestelling is reg as jy dit kom haal. Jy hoef nie te wag nie.

Leave a Comment