Categories
Free State Ladybrand

Pers Planet

Childrens therapy & Yoga

Products or Services
  • Trauma terapie
  • Breinoefeninge
  • Persoonlikheidsanalise
  • Ontspannings oefeninge
  • Fyn sensoriese oefeninge
  • Lees klasse
  • Kinder Yoga
Contact

Annie Viljoen
063 294 8493 (Phone and WhatsApp)
annemariev79@gmail.com

Joubert str
Ladybrand

Mon – Fri
08:00

Sat
08:00 – 13:00

Categories
Free State Ladybrand

Ani Designs

Kleremaakster

Products or Services
  • Dames modes

Welkom by Ani Designs!

Na jare in die klere bedryf het ek telkemale gesien hoe dames sukkel om klere te vind wat hulle regtig pas. Ons dames kom in verskillende “shapes and sizes” en nie een van ons is dieselfde nie. Ons is elkeen pragtig geskape, maar ongelukkig maak die mode bedryf net voorsiening vir ‘n handjievol van ons.

Vandaar Ani Designs! Ek glo elke vrou moet klere he wat haar laat voel soos ‘n meesterstuk, klere wat net reg sit, wat die minder aanloklike dele verbloem en die goeie kwaliteite beklemtoon.

My klere is my passie. Elke skepping word noukeurig beplan en nommerpas vir elke dame gemaak. Dus maak ek nie grootmaat nie en werk slegs op bestelling.

Ek hoop dat ek vir jou iets kan skep wat jou laat voel soos die pragtige dame wat jy is!

Annie💜

Contact

Annie Viljoen
063 294 8493 (Phone and WhatsApp)
annemariev79@gmail.com

Ani Designs – Facebook

Joubert street
Ladybrand

Mon – Fri
08:00 – 17:00

Sat
08:00 – 13:00