Holiday Accommodation
Produkte of dienste
- Kom ontspan in die ten volle toegeruste vakansiehuis op die oewer van die Olifantsrivier
- Enkel verdieping steenhuis met 3 Slaapkamers, 2 koninging grootte beddens en 2 enkel beddens
- 2 Badkamers (een on suit)
- Volle DSTV pakket
- Braai geriewe met ‘n groot onderdak dek
- Pragtige uitsig oor karavaan park en Olifantsrivier
- Afdakke vir 3 voertuie
- Diere vriendelik – bring jou 4voet kind saam
- Staproetes asook visvang geriewe
- Olifantsriver lodge is 1.8km weg en het ‘n onderdak warm swembad en buite swembaddens, speelpark vir kleuters, snoeker en perdry
- 2 Restaurante met ‘n oop kroeg, kiosk vir nood aankope
- Bring jou eie vierwiel motorfiets en kom ontdek ons mooi vallei
- Geskik vir oornag, naweke, lang naweke en lang termyn vakansie behuising
- Slaap 6 en kan vir 2 kleuters plek maak
kontak
Elsa Jacobs
082 452 6075 (Kontaknommer)
076 232 2693 (Alternatiewe Kontaknommer)
elsa.jacobs0702@gmail.com – Epos
Presidentsrus
Middelburg