Pest Control


Produkte of dienste
Verskaffing en verspreiding van nie-toksiese insekdoder
1 x 500ml met Sproeiers R110.00
1 x 1L met Sproeier R150.00
1 x 2L Refill R230.00
1 x 5L Refill R500.00
Ek dek Polokwane, Dendron, Vivo, Alldays, Louis Trichardt, Potgietersrus, Tzaneen, Phalaborwa & Musina
Bioway is nou ook beskikbaar by Modern Packaging in Polokwane
kontak
Hendrik Samuels
066 223 6986 (Kontaknommer)
Les Posselt
084 505 3417 (Kontaknommer)
Priscilla Krugel
083 770 0118 (Kontaknommer)
Pierre Struwig
082 429 7800 (Kontaknommer)
biowaylim@gmail.com – Epos
www.biowaymulti.org.za – Webblad
Florapark
Polokwane
Ma – Vry
08:00 -17:00
Sat
08:00 -13:00
Publieke Vakansiedae
08:00-13:00
26 Comments
Works really well.
Very Good product. No unwanted pest
Waar ek die produk teen miere in my huis gebruik het, werk soos n bom. Nog nie weer besoekers gehad nie.
Ek n baie slegte kokerot en vismot investasie gehad. Ek het na slegs 1 behandeling van al hierdie peste en plae ontslae geraak. n Opvolg behandeling was nie eers nodig nie!
Gr8 produk, veral vir spinnekoppe binne die huis, geen opvolg was nodig na 21 dae nie.
Brilliant product. Had a dust mite problem in the house and ants. Followed the easy to do instructions and not a.single one survived or returned. Safe to use in the kitchen and bedrooms and garden.
Puik products werk fantasties.
Produk werk baie goed. En baie maklik om te gebruik. Jy hoef niks aan te maak nie. Baie dankie Hendrik Samuels vir jou puik diens.
Very happy with this product, i use it on my horse and dogs as well no more bites from any insects and thicks as we stay on a farm, i use it indoors and outdoors great products
Ek stel belang
Goeie dag, Hoe kan ek u help? Kan u n nommer verskaf dan skakel ek u. Groete Hendrik Samuels.
Baie Goeie produk. Maak goeie werk om alle peste weg te hou en te verwyder. Beveel die poduk aan almal.
Dit is n puik produk.Werk werklik baie goed.Het dit self gebruik by voël hokke en al die miere is wag.Nog nie weer terug gekom nie.Ek kan dit met lof aanbefeel
Wat n awesome produk!!! Sal dit aan almal voorstel en ook nie weer iets anders gebruik nie.
Vreeeeeslik dankie vir al jul moeite.
Uitstekende produk! Baie gesukkel met vlieë en muskiete. Asblikke gespuit, die vlieë het gou verdwyn. In ‘n tent gespuit waar mense in slaap, die muskiete het gou verdwyn en nie weer teruggekom nie. Ek sal die produk aanbeveel vir enige iemand – Alldays
Die produk is werklik uitsonderlik. Die produk is slegs eenkeer aangewend op n hardnekkig miernes wat telkemale verskyn het . Die hele nes het verdwyn. Die produk word hoogs aanbeveel
Love this product…
It got rid off all my ants…
And use it for my dogs beds…
What a great product. We had termites running around and flies and the product got rid of it all. We used it for ants at our campsite. Even got rid of the mosquitos in the tent. Wow
Well this stuff has my vote. It has sorted out our ant problem in a jiffy. I also love the fact that its odourless and pet safe. Works splendidly for garden pests too. And whats best for me is the long term effects of the product. I would highly recommend this to anyone who should ever ask me.
Goeie middag ek het die produk gekoop en is baie tevrede met dit
I’ve recently used your product and found it works very well for mosquitos, ants and those horrible little grasshopper things that turn into awful big hoppers! I use it in my garden and in my house.
I love this product. Use it for my pets. Safe and harmless. Great product!
Uitstekende produk en absoluut veilig
Uitstekende produk. As jy sukkel met vliee op jou honde werk dit op fantasties. Spuit dit op jou kombuis platforms waar jy werk. Op jou gordyne en in kamers vir muskiete.
Kan dit regtig aanbeveel
Vinnige en vriendelike diens. Ons sal beslis nooit weer iets anders gebruik nie.
Great Product, Great value for money. Works perfectly as promised! Very happ customer!