Search

Author: jacovantonder7162006

Jaco en Hannelie Van Tonder, Gobey

Tommy Border str 06

Joined In Jun 2021

About Me

Ons is 2 Fotograwe, wat enige fotosessies doen, van Troues regdeur tot Troeteldiere. Die voordeel van twee fotograwe is dat ons vanuit verskillende hoeke neem. Veral met troues is dit 'n groot voordeel. Hannelie neem die Bruid en haar gevolg voor die tyd af en Jaco die Bruidegom. Daarna span ons saam om julle Groot dag ekstra spesiaal te maak.

082 498 4840, 074 446 3128

Tommy Border str 06

Social

Activities

No Review Found

My Listings

Photos

Contact