Camping Site
Produkte of dienste
- Woonwapark op die oewer van die Vaaldam, direkte toegang om te hengel.
- 28 staanplekke, elk met kragpunt, waterpunt, asblik en braaier.
- Kiosk, swembad en speelpark.
- Ablusie sluit ‘n familie-badkamer in.
- ‘n 3-slaapkamer huis beskikbaar vir selfsorg, met volle Dstv pakket, swembad en braaiplek. Kan 10 persone huisves
kontak
Gerbie Brits
082 389 7400 (Kontaknommer)
083 709 3571 (Alternatiewe Kontaknommer)
97booking@gmail.com – Epos
97 – Facebook
www.97weltina.co.za – Webblad
Plot 97 Weltina
Oranjeville
Vrystaat
Ma – Son
07:00 -19:00